Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy was die een wat tot die God van Israel gebid en gesê het: “Laat u seën op my rus en vergroot my grond! Wees asseblief met my in alles wat ek doen, en bewaar my van moeilikheid en pyn!” En God het sy versoek gehoor en dit gedoen.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:10 in konteks