Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die seuns van Juda was Peres, Gesron, Karmi, Gur en Sobal.

2. Sobal se seun, Reaja, was die pa van Jagat. Jagat was die pa van Agumai en Lahad. Dit is die afstammelinge van die Soranergeslagte.

3. Die afstammelinge van Etam was Jisreël, Jisma en Jidbas. Die naam van hulle suster was Selelponi.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4