Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En die Here het Salomo verhoog sodat die hele Israel hom bewonder het. Hy het Salomo selfs meer koninklike eer gegee as enige koning van Israel voor hom.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:25 in konteks