Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 27:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ira, seun van Ikkes van Tekoa, was bevelvoerder van die sesde afdeling, wat die sesde maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 27

Kyk 1 Kronieke 27:9 in konteks