Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Drie van die afstammelinge van Simi was Selomit, Gasiël en Haran. Hulle was die leiers van die familie van Ladan.

10. Vier ander afstammelinge van Simi was Jagat, Sisa, Jeüs en Beria.

11. Jagat was die familieleier, en Sisa was volgende. Jeüs en Beria is as een familie getel omdat nie een van hulle baie seuns gehad het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23