Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ook met die brandoffers gehelp wat op Sabbatdae vir die Here gebring is, en op nuwemane en feestye. Die regte getal Leviete het te alle tye in die Here se teenwoordigheid gedien, en hulle het al die prosedures gevolg wat vir hulle voorgeskryf is.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:31 in konteks