Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eleasar is dood sonder om ’n seun te hê. Hy het net dogters gehad. Sy dogters is met hulle nefies, die seuns van Kis, getroud.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:22 in konteks