Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar jy sal ’n seun hê wat vrede en rus in sy tyd sal beleef. Ek sal hom vrede met sy vyande en al die omliggende lande gee. Sy naam sal Salomo wees, en Ek sal vrede en rus in Israel gedurende sy regering gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:9 in konteks