Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want Dawid het gesê: “My seun Salomo is nog jonk en onervare, en die huis wat vir die Here gebou gaan word, moet indrukwekkend en groot wees, ’n roem en ’n sieraad vir alle lande. Daarom tref ek vir hom die voorbereidings.” Daarom het Dawid voor sy dood al groot hoeveelhede boumateriaal bymekaargemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:5 in konteks