Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het hard gewerk om materiaal vir die bou van die tempel van die Here te verskaf – byna drie en ’n half ton goud en 34 000 ton silwer, en soveel yster en koper dat dit nie geweeg kan word nie. Ek het ook hout en klip bymekaargemaak, alhoewel jy meer nodig kan kry.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:14 in konteks