Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 2:55 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en die families van die skrywers wat in Jabes gewoon het, die Tirateërs, die Simateërs en die Sukateërs. Hulle was almal Keniete wat van Gammat, die pa van die familie van Rekab, afgestam het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2

Kyk 1 Kronieke 2:55 in konteks