Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Later het Juda tweelingseuns by Tamar, sy weduwee-skoondogter gehad. Hulle name was Peres en Serag. Juda het dus vyf seuns in totaal gehad.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2

Kyk 1 Kronieke 2:4 in konteks