Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

(Later het Gesur en Aram die dorpe van Jaïr, asook Kenat en sy 60 omliggende dorpies as buit geneem.) Hulle was almal afstammelinge van Makir, die pa van Gilead.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2

Kyk 1 Kronieke 2:23 in konteks