Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 17:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Watter ander nasie op aarde is soos Israel? Watter ander nasie, o God, het U gered uit slawerny om u volk te wees? U het ’n groot Naam vir Uself gemaak toe U u volk uit Egipte gered het. U het wonderdade gedoen en die nasies wat in u pad gestaan het, uitgedryf.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17

Kyk 1 Kronieke 17:21 in konteks