Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 17:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal vir hom soos ’n pa wees, en hy sal vir My soos ’n seun wees. Ek sal nie my troue liefde van hom wegvat soos Ek dit van Saul wat voor jou regeer het, weggevat het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17

Kyk 1 Kronieke 17:13 in konteks