Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het ’n mantel van fyn linne aangehad, nes die Leviete wat die ark gedra het, die sangers en Kenanja, die sangleier. Dawid het ook ’n linneskouerkleed aangehad.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:27 in konteks