Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sebanja, Josafat, Netanel, Amasai, Sagaria, Benaja en Eliëser, almal priesters, is gekies om die trompette te blaas terwyl hulle voor die ark van God uitloop. Obed-Edom en Jegija is gekies om die ark te beskerm.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:24 in konteks