Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het die leiers van die Leviete beveel om ’n Levietekoor van sangers en musikante met harpe, siters en simbale aan te stel sodat hulle saam lofliedere kon sing.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:16 in konteks