Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het al die mense van Israel bymekaargebring, van een kant van die land na die ander kant toe, om die ark van God uit Kirjat-Jearim te bring.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13

Kyk 1 Kronieke 13:5 in konteks