Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook die hele vergadering van Israel toegespreek: “As julle dit goedkeur en dit die wil van die Here ons God is, laat ons boodskappers na al die Israeliete deur die hele land stuur, ook na die priesters en die Leviete in die stede met hulle weiveld. Laat ons hulle nooi om by ons aan te sluit.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13

Kyk 1 Kronieke 13:2 in konteks