Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het Dawid besluit om nie die ark na die Stad van Dawid te verskuif nie. Hy het dit na die huis van Obed-Edom, die Gittiet, laat gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13

Kyk 1 Kronieke 13:13 in konteks