Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 1:38-40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

38. Die seuns van Seïr was Lotan, Sobal, Sibon, Ana, Dison, Eser en Disan.

39. Die seuns van Lotan was Gori en Hemam. Lotan se suster is Timna genoem.

40. Die seuns van Sobal was Alwan, Managat, Ebal, Sefi en Onam. Die seuns van Sibon was Aja en Ana.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 1