Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En daar sal geantwoord word: ‘Omdat hulle die Here hulle God wat hulle voorouers uit Egipte gebring het, vaarwel toegeroep het, ander gode vereer het, voor hulle gebuig en hulle gedien het. Dis hoekom die Here al hierdie rampe oor hulle gebring het.’”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:9 in konteks