Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê vir hom: “Ek het jou gebed en jou smeking gehoor. Hierdie tempel wat jy gebou het, heilig Ek sodat my Naam altyd daar vereer sal word. Ek sal voortdurend ’n wakende oog daaroor hou en dit onder my sorg neem.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:3 in konteks