Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder het hy voorraadstede gebou en stede waar sy strydwaens en berede mag gehuisves was. Hy het in Jerusalem, die Libanon en dwarsdeur sy hele ryk alles voltooi wat hy hom voorgeneem het om te bou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:19 in konteks