Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het ook ’n pilaargang gebou. Dit was 25 meter lank en vyftien meter breed. Voor was daar ’n voorportaal met ’n afdak wat op pilare gerus het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:6 in konteks