Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hiram het die pilare by die voorportaal van die tempel opgestel. Die een was aan die suidekant en die ander aan die noordekant. Die een aan die suidekant het hy Jakin genoem en die een aan die noordekant Boas.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:21 in konteks