Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy was ’n vakman in bronswerk. Hy het oor die vaardigheid, begrip en kennis beskik om enigiets te maak wat aan hom opgedra was. Sy ma was ’n weduwee uit die stam Naftali en sy pa was ’n vakman in bronswerk uit Tirus.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:14 in konteks