Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My arbeiders sal die stompe van die Libanonberge na die see toe bring en dit in vlotte aanmekaarbind. Ons sal hulle dan al seelangs laat dryf tot by die plek wat u verkies. Ons sal daar die vlotte opbreek en die hout aan u oorhandig. U kan my dan betaal deur my met die kos te voorsien wat ek vir my huishouding nodig het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:9 in konteks