Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou versoek ek u dat u asseblief vir my seders op die Libanon sal laat afkap. Laat my arbeiders saam met u arbeiders werk. Ek sal vir u arbeiders betaal wat u vra. Soos u weet, kan niemand van ons mense bome kap soos die Sidoniërs kan nie!”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:6 in konteks