Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende die leeftyd van Salomo het Juda en Israel in veiligheid gelewe. Vanaf Dan in die noorde tot by Berseba in die suide het hulle veilig gewoon, elkeen met sy eie wingerdstok en sy eie vyeboom.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:25 in konteks