Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Salomo het regeer oor al die koninkryke vanaf die Eufraatrivier tot by die land van die Filistyne, en so ver suid as die grens van Egipte. Hierdie lande het belasting aan Salomo betaal en was aan hom onderdanig solank hy gelewe het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:21 in konteks