Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle trek toe rouklere aan en sit toue om hulle koppe. So het hulle na die koning van Israel gegaan en hom gesmeek: “U dienaar Ben-Hadad sê: ‘Laat my asseblief lewe!’”Die koning van Israel antwoord: “Lewe hy nog? Hy is my broer!”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:32 in konteks