Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U moet self weer ’n leër op die been kry soos die een wat verslaan is. Laat daar net soveel perderuiters, strydwaens en manne wees soos voorheen. Dan pak ons hulle op die vlaktes. Daar is geen twyfel dat ons hulle dan sal verslaan nie.” Koning Ben-Hadad het toe gemaak soos hulle voorgestel het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:25 in konteks