Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Koning Ben-Hadad van Aram het sy leër opgeroep. Hy is gesteun deur 32 konings met hulle perde en strydwaens. Hulle het Samaria, die hoofstad van Israel, beleër en dit aangeval.

2. Ben-Hadad het boodskappers die stad in gestuur na koning Agab van Israel

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20