Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Onthou ook vir Simeï seun van Gera, die man uit Bagurim in Benjamin. Hy het my vreeslik gevloek toe ek na Maganajim toe gevlug het. Toe hy my by my terugkeer by die Jordaanrivier kom ontmoet het, het ek voor die Here onderneem dat ek hom nie met die swaard sou doodmaak nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:8 in konteks