Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dan is daar ook nog iets anders. Jy weet dat Joab seun van Seruja my twee bevelvoerders, Abner seun van Ner en Amasa seun van Jeter, vermoor het. Hy het hulle in vredestyd doodgemaak asof dit oorlog was. Hy het die gordel om sy lyf en die skoene aan sy voete met bloed bevlek.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:5 in konteks