Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sal die Here hom vergeld vir die moord op twee manne wat regverdiger en beter was as hy. Want my pa het geen deel gehad aan die dood van Abner seun van Ner en bevelvoerder van die leër van Israel nie, en ook nie aan dié van Amasa seun van Jeter en bevelvoerder van die leër van Juda nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:32 in konteks