Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Benaja het in die heiligdom van die Here ingegaan en vir Joab gesê: “Die koning beveel jou om uit te kom!”Maar Joab antwoord: “Nee, ek wil hiér sterf.”Benaja het toe teruggegaan na die koning toe en hom vertel wat Joab gesê het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:30 in konteks