Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Volg die vereistes van die Here jou God en leef daarvolgens. Wees gehoorsaam aan sy gebooie, bevele, opdragte en bepalings soos dit opgeteken is in die voorskrifte van Moses. Jy sal dan suksesvol wees in alles wat jy doen en waar jy ook al gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:3 in konteks