Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna sê die koning vir Abjatar die priester: “Gaan terug na jou landerye in Anatot! Jy verdien die dood, maar ek sal jou nie nou teregstel nie, want jy het die ark van die oppermagtige Here voor my pa gedra, en jy het baie ontberings saam met hom meegemaak.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:26 in konteks