Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So seker as die Here leef, Hy wat my stewig op die troon van my pa, Dawid, gevestig het en vir my ’n koningshuis geskep het soos Hy beloof het – net so seker moet Adonia vandag nog tereggestel word!”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:24 in konteks