Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 19:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elisa het toe teruggegaan en twee osse geslag. Hy het die jukke opgekap vir brandhout en die vleis gebraai. Hy het die vleis gegee aan die ander wat saam met hom geploeg het en hulle het geëet. Daarna het hy saam met Elia gegaan en sy volgeling geword.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 19

Kyk 1 Konings 19:21 in konteks