Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 19:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kom buitekant toe en gaan staan voor My by die berg,” sê die Here vir hom. Terwyl Elia daar staan, het die Here by hom verbygegaan en ’n geweldige rukwind het die berg uitmekaargeruk en die rotse gebreek voor die Here. Tog was die Here nie in die wind nie. Na die wind was daar ’n aardbewing, maar die Here was nie in die aardbewing nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 19

Kyk 1 Konings 19:11 in konteks