Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die Here die God van Israel: ‘Die meel in die kruik sal nie opraak nie en die olie in die erdekan sal nie minder word nie totdat die Here weer oor die land laat reën het.’”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17

Kyk 1 Konings 17:14 in konteks