Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar sy antwoord hom: “Ek verseker jou voor die Here jou God dat ek nie ’n stukkie brood in my huis het nie. Ek het net ’n hand vol meel oor in die kruik en ’n klein bietjie kookolie in die erdekan. Ek was juis besig om hout bymekaar te maak om hierdie laaste maaltyd vir my en my seun gaar te maak. Daarna moet ons maar sterf.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17

Kyk 1 Konings 17:12 in konteks