Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elia die Tisbiet het hom tydelik in Gilead gevestig. Hy het vir Agab gesê: “So seker as wat die Here die God van Israel leef, die God wat ek dien, in die volgende aantal jare sal daar geen dou of reën val nie behalwe wanneer ek so sê.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17

Kyk 1 Konings 17:1 in konteks