Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:33-34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

33. Baesa het in die derde regeringsjaar van koning Asa van Juda koning oor die hele Israel geword. Baesa het 24 jaar in Tirsa regeer.

34. Hy het gedoen wat vir die Here verkeerd was. Hy het die voorbeeld van Jerobeam nagevolg deur dieselfde sonde te doen waarmee Jerobeam vir Israel laat sondig het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15