Die ander gebeurtenisse tydens Nadab se regering en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Israel.