Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy vir My luister en volgens my wil lewe en doen wat Ek as reg beskou; as jy my gebooie en bepalings gehoorsaam soos my dienaar Dawid gedoen het, dan sal Ek altyd by jou wees. Ek sal ’n blywende koningshuis vir jou oprig soos Ek vir Dawid gemaak het en Ek sal Israel vir jou gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:38 in konteks